Madeline Smith

Madeline Smith
Geboorte 2 Augustus 1949 (1949-08-02)
Nasionaliteit Engels
Kinders 1
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Madeline Smith (gebore 2 Augustus 1949) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Vampire Lovers (1970), Live and Let Die (1973), en The Bawdy Adventures of Tom Jones (1976).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy